|

Bly tuis en kyk hoe die paradys voor jou ontvou - die maanlig wat in die aand op die deining speel
die walvis wat met sy stertvin in die lente oor die water speel - of al die besienswaardighede
binne ryafstand:

Tafelberg en die Kabelkar
Fantastiese wynroetes
V&A Waterfront
Restourante en Kroeë
Kirstenbosch Botaniese Tuine
Casino en naglewe
Teater en Bioskoop
Staproetes en fantastiese strande
Internet Kafees
Avontuur sport
Snelweë lang die oos- en weskus
OTHER:
Lughawe (oorplasing moontlik wanneer aangevra)
Veilige parkering (Afstand beheerde motorhuis)
Skoonmaak dienste ( beskikbaar indien aangevra)
Email: reservations@eholiday.co.za |
Phone: +27 21 557 0778 |
Fax: +27 21 557 0778
Address: PO Box 87, Table View,
Cape Town, South Africa
Tuis
| Fasiliteite | Besienswaardighede
| Galery | Plek
| Kostes | Besprekings
Copyright © 2004-2006 eHoliday
|