Cape Town Holiday Accommodation
 













 

Tourism Grading Council of South Africa

 


   english
   deutsch


Dit is om soos in 'n poskaart te woon. Asemrowernde uitsig oor Tafelberg, lang wit strande en sonlig wat glinster op die Turkoois see

En dit is nie al nie... Besoek on nuwe, luukse woonstel in Blouberg, Kaapstad en geniet die droom wegbreekkans van 'n leeftyd.

Hierdie stukkie hemel op aarde op die seefront is op die sewende verdieping geleë. Na genoeg aan die opwinding wat ons unieke Kaapse leefstyl bied en tog so rustig dat jy die geroep van die seevoëls en die branders wat sag oor die wit strand breek sal kan hoor.

'n Afrika tema is in hierdie stylvolle Woning te bespeur. 'n Herhinnering dat duskant die rumoer van die stadslawaai, en so ver soos die kus van die Atlantiese oseaan, die geheimsinnigheid en die betowering van die Afrika-Kontinent, aanhou.

Email: reservations@eholiday.co.za  |  Phone: +27 21 557 0778  |  Fax: +27 21 557 0778
Address: PO Box 87, Table View, Cape Town, South Africa

Tuis | Fasiliteite | Besienswaardighede | Galery | Plek | Kostes | Besprekings

Copyright © 2004-2006 eHoliday

www.system42.co.za